Psalm 19:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Die bevele van Jehovah is regverdig. Dit maak die hart bly.+ Die gebod van Jehovah is rein. Dit laat die oë straal.+ Psalm 19:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Dit is begeerliker as goud,as ’n groot hoeveelheid suiwer* goud,+en soeter as heuning+ wat uit die heuningkoeke drup. Psalm 119:72 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 72 Die wet van u mond is goed vir my,+beter as duisende stukke goud en silwer.+
8 Die bevele van Jehovah is regverdig. Dit maak die hart bly.+ Die gebod van Jehovah is rein. Dit laat die oë straal.+
10 Dit is begeerliker as goud,as ’n groot hoeveelheid suiwer* goud,+en soeter as heuning+ wat uit die heuningkoeke drup.