Spreuke 4:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Hy het my geleer en gesê: “Bewaar my woorde in jou hart.+ Gehoorsaam my gebooie en bly lewe.+ Spreuke 6:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Want die gebod is ’n lamp,+en die wet is ’n lig,+en teregwysing en dissipline is die weg na die lewe.+ Matteus 6:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 “Die lamp van die liggaam is die oog.+ As jou oog dan gefokus* is, sal jou hele liggaam helder* wees.
23 Want die gebod is ’n lamp,+en die wet is ’n lig,+en teregwysing en dissipline is die weg na die lewe.+
22 “Die lamp van die liggaam is die oog.+ As jou oog dan gefokus* is, sal jou hele liggaam helder* wees.