Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 17:18-20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Wanneer hy op die troon van sy koninkryk gaan sit, moet hy vir hom in ’n boek* ’n afskrif skryf van hierdie Wet, wat deur die Levitiese priesters gehou word.+

      19 “Dit moet by hom bly, en hy moet al die dae van sy lewe daarin lees,+ sodat hy kan leer om Jehovah sy God te vrees en om al die woorde van hierdie Wet en hierdie wetsvoorskrifte te gehoorsaam deur dit te doen.+ 20 Dan sal hy nie neersien op sy broers nie,* en hy sal nie regs of links van die gebod afwyk nie, en hy en sy seuns sal lank oor sy koninkryk in Israel regeer.

  • Psalm 119:105
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 105 U woord is ’n lamp vir my voet

      en ’n lig vir my pad.+

  • 2 Timoteus 3:16, 17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Die hele Skrif is deur God geïnspireer+ en is nuttig om te onderrig,+ om tereg te wys, om dinge reg te stel, om in regverdigheid te dissiplineer,+ 17 sodat die mens van God heeltemal bekwaam kan wees, ten volle toegerus vir elke goeie werk.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel