Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Timoteus 3
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 2 Timoteus

      • Swaar tye in die laaste dae (1-7)

      • Volg Paulus se voorbeeld noukeurig (8-13)

      • “Bly by die dinge wat jy geleer het” (14-17)

        • Die hele Skrif deur God geïnspireer (16)

2 Timoteus 3:1

Kruisverwysings

  • +Mt 24:3; 1Ti 4:1; 2Pe 3:3; Jud 17, 18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 32

    Ontwaak!,

    nr. 1 2020 bl. 15

    1995/4/22, bl. 4

    1992/3/8, bl. 24

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/1, bl. 22

    Die Wagtoring,

    2014/1/15, bl. 30

    2006/6/1, bl. 12

    1997/12/1, bl. 4-5

    1994/4/15, bl. 8-9, 10-11

    1989/12/1, bl. 12

    1986/9/15, bl. 5-6

2 Timoteus 3:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/1, bl. 22, 23-25, 28-29

    Die Wagtoring,

    2006/9/15, bl. 5

    1994/4/15, bl. 11-12, 13-17

    1989/6/15, bl. 10-11

    1988/3/1, bl. 22

    Ontwaak!,

    2000/4/8, bl. 10

    1997/8/8, bl. 6

    1992/12/8, bl. 29

    1992/3/8, bl. 24

    Kennis, bl. 103-104

2 Timoteus 3:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/1, bl. 29, 30-31

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/9, bl. 3

    Ontwaak!,

    2012/10, bl. 28

    2007/10, bl. 9

    2000/4/8, bl. 9

    1997/8/8, bl. 6-7

    1996/8/8, bl. 17

    1995/4/22, bl. 5-6

    1992/3/8, bl. 24

    Die Wagtoring,

    2011/5/1, bl. 7

    2009/7/15, bl. 12-13

    2006/9/15, bl. 5-6

    2006/7/15, bl. 27-28

    2006/4/1, bl. 8

    1994/4/15, bl. 15-18

    1990/11/15, bl. 11

    1987/1/15, bl. 23

    Kennis, bl. 104

2 Timoteus 3:4

Voetnote

  • *

    Of “roekeloos”.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/1, bl. 22, 28, 30-31

    Die Wagtoring,

    2006/9/15, bl. 6

    1994/4/15, bl. 17-18

    1988/2/15, bl. 19-20

    Ontwaak!,

    2000/4/8, bl. 10

    1995/4/22, bl. 6

    1992/3/8, bl. 24

2 Timoteus 3:5

Voetnote

  • *

    Of “maar hulle sal die krag van toegewydheid aan God verloën”.

Kruisverwysings

  • +Mt 7:15, 22, 23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/1, bl. 31

    Die Wagtoring,

    2006/9/15, bl. 6

    1997/9/15, bl. 6

    1994/4/15, bl. 18

    1984/10/15, bl. 4-7

    Kennis, bl. 104-105

    Ontwaak!—1995,

    1995/4/22, bl. 6

2 Timoteus 3:9

Kruisverwysings

  • +Eks 7:11, 12; 9:11

2 Timoteus 3:10

Kruisverwysings

  • +1Kor 4:17; 2Ti 1:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/4, bl. 14

    Die Wagtoring,

    2013/2/15, bl. 28-29

2 Timoteus 3:11

Kruisverwysings

  • +Han 13:50
  • +Han 14:1, 5, 6
  • +Han 14:19
  • +2Kor 1:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/2/15, bl. 28-29

2 Timoteus 3:12

Kruisverwysings

  • +Mt 16:24; Joh 15:20; Han 14:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 59

    Die Wagtoring,

    2007/8/15, bl. 14

2 Timoteus 3:13

Kruisverwysings

  • +2Te 2:11; 1Ti 4:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 50

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/4, bl. 10

    Koninkryksbediening—1994,

    1994/2, bl. 7

2 Timoteus 3:14

Kruisverwysings

  • +2Ti 1:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2020/7, bl. 10

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/12, bl. 19-20

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/3, bl. 13

    Die Wagtoring,

    2013/4/15, bl. 12

    2007/5/1, bl. 24-26

    2006/7/1, bl. 27

    2000/11/15, bl. 17-18

    1998/5/15, bl. 8, 21

    1998/3/15, bl. 14-15

    1992/11/15, bl. 19-20

    1988/11/1, bl. 18

    1988/5/1, bl. 6

2 Timoteus 3:15

Kruisverwysings

  • +Spr 22:6
  • +Han 16:1, 2
  • +Joh 5:39

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2020/7, bl. 10

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/12, bl. 19, 20-22

    Die Wagtoring,

    2013/8/15, bl. 16

    2007/5/1, bl. 24-25, 26-27

    2006/7/1, bl. 27

    2006/4/1, bl. 9

    2000/11/15, bl. 17-18

    1998/5/15, bl. 8

    1998/4/15, bl. 32

    1998/3/15, bl. 14-15

    1996/12/1, bl. 11-12

    1996/7/15, bl. 31

    1994/5/15, bl. 11-12

    1988/11/1, bl. 18

    1988/8/1, bl. 12-13

    1988/5/1, bl. 6

    Gesinsgeluk, bl. 53

    Ontwaak!—1992,

    1992/9/22, bl. 3

    “Hele Skrif”, bl. 239

2 Timoteus 3:16

Kruisverwysings

  • +Joh 14:26; 2Pe 1:21
  • +Ro 15:4
  • +1Kor 10:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 1

    Ontwaak!,

    nr. 1 2021 bl. 15

    2010/3, bl. 28-29

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/5, bl. 28

    Nader aan Jehovah, bl. 182

    Die Wagtoring,

    2013/4/15, bl. 12-16

    2010/3/1, bl. 3-4

    2009/8/1, bl. 13

    2008/6/1, bl. 20

    2006/5/1, bl. 24-25

    2003/1/1, bl. 30

    2002/3/1, bl. 12

    1997/6/15, bl. 3

    1988/9/1, bl. 11

    1986/9/15, bl. 12-13

    Jehovah se dag, bl. 6

    “Hele Skrif”, bl. 7, 9, 238-239

2 Timoteus 3:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/6/1, bl. 20

    2006/5/1, bl. 24-25

    2000/1/1, bl. 12-13

    1994/3/15, bl. 12

    1988/12/1, bl. 25

    1988/9/1, bl. 11

    “Hele Skrif”, bl. 7, 238-239

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Tim. 3:1Mt 24:3; 1Ti 4:1; 2Pe 3:3; Jud 17, 18
2 Tim. 3:5Mt 7:15, 22, 23
2 Tim. 3:9Eks 7:11, 12; 9:11
2 Tim. 3:101Kor 4:17; 2Ti 1:13
2 Tim. 3:11Han 13:50
2 Tim. 3:11Han 14:1, 5, 6
2 Tim. 3:11Han 14:19
2 Tim. 3:112Kor 1:10
2 Tim. 3:12Mt 16:24; Joh 15:20; Han 14:22
2 Tim. 3:132Te 2:11; 1Ti 4:1
2 Tim. 3:142Ti 1:13
2 Tim. 3:15Spr 22:6
2 Tim. 3:15Han 16:1, 2
2 Tim. 3:15Joh 5:39
2 Tim. 3:16Joh 14:26; 2Pe 1:21
2 Tim. 3:16Ro 15:4
2 Tim. 3:161Kor 10:11
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
2 Timoteus 3:1-17

Die tweede brief aan Timoteus

3 Maar weet dat daar in die laaste dae+ swaar tye sal wees wat moeilik is om deur te kom. 2 Want mense sal selfsugtig wees, geldgierig, trots en hoogmoedig. Hulle sal beledigende dinge sê. Hulle sal ongehoorsaam wees aan hulle ouers. Hulle sal ondankbaar en dislojaal wees. 3 Hulle sal geen natuurlike liefde hê nie en nie bereid wees om tot enigiets in te stem nie. Hulle sal slegte dinge van mense sê en geen selfbeheersing hê nie. Hulle sal wreed wees en sonder liefde vir wat goed is. 4 Hulle sal verraaiers wees, hardkoppig,* opgeblase van trots en lief vir plesier eerder as vir God. 5 Dit sal lyk asof hulle God dien, maar hulle sal nie lewe soos mense wat God dien nie.*+ Bly weg van hierdie mense af. 6 Want onder hulle is daar manne wat op ’n slinkse manier huise binnedring en swak vrouens in hulle mag kry. Hierdie vrouens is met sondes oorlaai en word deur allerhande begeertes gelei. 7 Hulle leer heeltyd, en tog kan hulle nooit akkurate kennis van die waarheid verkry nie.

8 En net soos Jannes en Jambres Moses teëgestaan het, so gaan hulle ook voort om die waarheid teë te staan. Sulke mense se denke is heeltemal sleg, en hulle het nie God se goedkeuring nie omdat hulle nie volgens die geloof lewe nie. 9 Tog sal hulle nie ver kom nie, want almal sal kan sien hoe dwaas hulle is, soos in die geval van daardie twee manne.+ 10 Maar jy het my getrou gevolg in my onderrigting, my lewenswyse,+ my doel, my geloof, my geduld, my liefde en my volharding. 11 Jy weet ook hoe ek vervolg is en gely het in Antioʹgië,+ in Ikoʹnium+ en in Listra.+ Ek het hierdie vervolginge verduur, en die Here het my uit hulle almal gered.+ 12 Om die waarheid te sê, almal wat met toegewydheid aan God as ’n volgeling van Christus Jesus wil lewe, sal ook vervolg word.+ 13 Maar goddelose mense en bedrieërs sal al hoe slegter word, terwyl hulle ander mislei en self mislei word.+

14 Maar jy moet bly by die dinge wat jy geleer het en wat jy oortuig is om te glo,+ want jy weet by wie jy dit geleer het 15 en dat jy van jongs af+ die heilige geskrifte geken het,+ wat jou wys kan maak vir redding deur geloof in Christus Jesus.+ 16 Die hele Skrif is deur God geïnspireer+ en is nuttig om te onderrig,+ om tereg te wys, om dinge reg te stel, om in regverdigheid te dissiplineer,+ 17 sodat die mens van God heeltemal bekwaam kan wees, ten volle toegerus vir elke goeie werk.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel