Psalm 74:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 U het openinge gemaak vir die fonteine en die strome.+ U het riviere wat altyd vloei, laat opdroog.+ Psalm 106:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Hy het die Rooisee bestraf, en dit het opgedroog. Hy het hulle deur die dieptes daarvan gelei, asof deur ’n woestyn.*+ Psalm 114:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 114 Toe Israel uit Egipte getrek het,+toe die huis van Jakob ’n volk verlaat het wat ’n vreemde taal praat, Psalm 114:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Die see het dit gesien en gevlug.+ Die Jordaanrivier het teruggedraai.+
15 U het openinge gemaak vir die fonteine en die strome.+ U het riviere wat altyd vloei, laat opdroog.+
9 Hy het die Rooisee bestraf, en dit het opgedroog. Hy het hulle deur die dieptes daarvan gelei, asof deur ’n woestyn.*+
114 Toe Israel uit Egipte getrek het,+toe die huis van Jakob ’n volk verlaat het wat ’n vreemde taal praat, Psalm 114:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Die see het dit gesien en gevlug.+ Die Jordaanrivier het teruggedraai.+