Numeri 15:39 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 39 ‘Julle moet hierdie fraiingrand hê sodat julle dit sal sien en aan al die gebooie van Jehovah sal dink en daaraan gehoorsaam sal wees.+ Julle mag nie julle hart en julle oë volg nie, want dit maak julle ontrou aan my.*+ Spreuke 4:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Kyk reguit vorentoe. Ja, hou jou oë gefokus op wat voor jou is.+ Spreuke 23:4, 5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Moenie jouself uitput om rykdom te verkry nie.+ Hou op en wees eerder verstandig.* 5 Terwyl jy nog daarna kyk, verdwyn dit,+want dit sal vlerke kry soos dié van ’n arend en wegvlieg.+
39 ‘Julle moet hierdie fraiingrand hê sodat julle dit sal sien en aan al die gebooie van Jehovah sal dink en daaraan gehoorsaam sal wees.+ Julle mag nie julle hart en julle oë volg nie, want dit maak julle ontrou aan my.*+
4 Moenie jouself uitput om rykdom te verkry nie.+ Hou op en wees eerder verstandig.* 5 Terwyl jy nog daarna kyk, verdwyn dit,+want dit sal vlerke kry soos dié van ’n arend en wegvlieg.+