-
1 Timoteus 6:9, 10Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
9 Maar dié wat vasbeslote is om ryk te wees, val in versoeking en ’n strik+ en swig voor baie dwase en skadelike begeertes wat mense tot rampspoed en vernietiging lei.+ 10 Want die liefde vir geld is ’n wortel van allerhande skadelike dinge, en deur hulle aan hierdie liefde oor te gee, het party van die geloof afgedwaal en baie pyn vir hulleself veroorsaak.*+
-