Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 51:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 51 Betoon genade aan my, o God, in ooreenstemming met u lojale liefde.+

      Wis my oortredings uit in ooreenstemming met u groot genade.+

  • Psalm 103:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Soos ’n vader genade aan sy kinders betoon,

      betoon Jehovah genade aan dié wat hom vrees.+

  • Psalm 119:116
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 116 Ondersteun my, soos u belowe het,*+

      sodat ek kan bly lewe.

      Moenie toelaat dat my hoop in teleurstelling* verander nie.+

  • Daniël 9:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Skenk aandag, o my God, en luister! Kyk tog en sien hoe ons swaarkry en hoe verlate die stad is wat u naam dra. Want ons smeek u nie omdat ons dade regverdig is nie, maar omdat u baie genadig is.+

  • Lukas 1:50
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 50 Hy het van geslag tot geslag genade betoon aan dié wat hom vrees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel