Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 14:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 ‘Jehovah, wat nie gou kwaad word nie en vol lojale liefde* is,+ wat sondes en oortredings vergewe, maar wat die skuldiges beslis nie ongestraf laat bly nie, wat straf vir die oortreding van vaders oor kinders bring, oor die derde geslag en oor die vierde geslag.’+

  • Psalm 25:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Moenie die sondes van my jong dae en my oortredings onthou nie.

      Onthou my in ooreenstemming met u lojale liefde,+

      ter wille van u goedheid, o Jehovah.+

  • Psalm 41:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 Want ek het gesê: “O Jehovah, wees genadig teenoor my.+

      Genees my,+ want ek het teen u gesondig.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel