Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 33:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Laat hulle Jakob in u regterlike bevele onderrig,+

      en Israel in u Wet.+

      Laat hulle reukwerk offer as ’n aangename geur vir u,*+

      en ’n heeloffer op u altaar.+

  • Jesaja 48:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Dít is wat Jehovah sê, jou Terugkoper, die Heilige van Israel:+

      “Ek, Jehovah, is jou God,

      die Een wat jou leer om jouself te bevoordeel,*+

      die Een wat jou lei op die weg wat jy moet volg.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel