Psalm 19:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Die wet van Jehovah is volmaak.+ Dit gee nuwe krag.*+ Die herinnering van Jehovah is betroubaar.+ Dit maak die onervarene wys.+ Spreuke 1:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 1 Die spreuke van Salomo,+ die seun van Dawid,+ die koning van Israel.+ Spreuke 1:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Dit maak iemand wat onervare is, verstandig.+ Dit gee aan ’n jong man kennis en denkvermoë.+ 2 Timoteus 3:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 en dat jy van jongs af+ die heilige geskrifte geken het,+ wat jou wys kan maak vir redding deur geloof in Christus Jesus.+
7 Die wet van Jehovah is volmaak.+ Dit gee nuwe krag.*+ Die herinnering van Jehovah is betroubaar.+ Dit maak die onervarene wys.+
15 en dat jy van jongs af+ die heilige geskrifte geken het,+ wat jou wys kan maak vir redding deur geloof in Christus Jesus.+