Psalm 18:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Jehovah is my groot rots en my vesting en die Een wat my red.+ My God is my rots,+ by wie ek beskerming soek,my skild en my horing* van redding,* my veilige skuilplek.*+ Psalm 84:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Want Jehovah God is ’n son+ en ’n skild.+ Hy gee sy goedkeuring en eer. Jehovah sal niks goeds terughouvan dié wat ’n weg van integriteit* volg nie.+
2 Jehovah is my groot rots en my vesting en die Een wat my red.+ My God is my rots,+ by wie ek beskerming soek,my skild en my horing* van redding,* my veilige skuilplek.*+
11 Want Jehovah God is ’n son+ en ’n skild.+ Hy gee sy goedkeuring en eer. Jehovah sal niks goeds terughouvan dié wat ’n weg van integriteit* volg nie.+