Jeremia 3:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 In daardie tyd sal hulle Jerusalem die troon van Jehovah noem,+ en al die nasies sal in Jerusalem bymekaargebring word om die naam van Jehovah te loof,+ en hulle sal nie meer hardkoppig wees en hulle goddelose hart volg nie.”
17 In daardie tyd sal hulle Jerusalem die troon van Jehovah noem,+ en al die nasies sal in Jerusalem bymekaargebring word om die naam van Jehovah te loof,+ en hulle sal nie meer hardkoppig wees en hulle goddelose hart volg nie.”