Psalm 52:1, 2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 52 Hoekom spog jy oor jou slegte dade, o magtige?+ Die lojale liefde van God duur die hele dag.+ 2 Jou tong, wat so skerp soos ’n skeermes is,+beraam skadelike planne en is bedrieglik.+ Psalm 58:3, 4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Die goddeloses slaan van geboorte af* ’n verkeerde weg in. Hulle het afgedwaal en is leuenaars vandat hulle gebore is. 4 Hulle gif is soos die gif van slange.+ Hulle is doof soos die kobra wat sy oor toestop
52 Hoekom spog jy oor jou slegte dade, o magtige?+ Die lojale liefde van God duur die hele dag.+ 2 Jou tong, wat so skerp soos ’n skeermes is,+beraam skadelike planne en is bedrieglik.+
3 Die goddeloses slaan van geboorte af* ’n verkeerde weg in. Hulle het afgedwaal en is leuenaars vandat hulle gebore is. 4 Hulle gif is soos die gif van slange.+ Hulle is doof soos die kobra wat sy oor toestop