Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 30:34-36
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 Toe het Jehovah vir Moses gesê: “Neem gelyke hoeveelhede van die volgende bestanddele:+ staktedruppels,* onika,* geurige galbanum en suiwer wierook. 35 Maak reukwerk+ daarvan. Die bestanddele moet met vaardigheid gemeng word* en moet gesout wees.+ Dit moet suiwer en heilig wees. 36 Jy moet ’n deel daarvan tot fyn poeier stamp en ’n deel daarvan voor die Getuienis in die tent van samekoms sit, waar ek aan jou sal verskyn. Dit moet vir julle besonder heilig wees.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel