1 Konings 18:45 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 45 Die lug het toe donker geword van wolke, die wind het gewaai en ’n swaar stortreën het geval.+ En Agab het aanhou ry en na Jisʹreël+ gegaan. Jeremia 14:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Kan enige van die waardelose afgode van die nasies reën gee,of kan die hemel vanself reënbuie gee? Is dit nie net u wat dit kan doen nie, o Jehovah ons God?+ En ons hoop op u,want u alleen het al hierdie dinge gedoen. Matteus 5:45 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 45 sodat julle kan toon dat julle kinders is van julle Vader wat in die hemel is,+ want hy laat sy son opkom oor die goddeloses en die goeies, en hy laat dit reën op die regverdiges en die onregverdiges.+
45 Die lug het toe donker geword van wolke, die wind het gewaai en ’n swaar stortreën het geval.+ En Agab het aanhou ry en na Jisʹreël+ gegaan.
22 Kan enige van die waardelose afgode van die nasies reën gee,of kan die hemel vanself reënbuie gee? Is dit nie net u wat dit kan doen nie, o Jehovah ons God?+ En ons hoop op u,want u alleen het al hierdie dinge gedoen.
45 sodat julle kan toon dat julle kinders is van julle Vader wat in die hemel is,+ want hy laat sy son opkom oor die goddeloses en die goeies, en hy laat dit reën op die regverdiges en die onregverdiges.+