Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 49:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Wyse woorde sal uit my mond kom,

      en die bepeinsing van my hart+ sal toon dat ek begrip het.

  • Psalm 51:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 O Jehovah, maak my mond oop,

      sodat dit u lof kan verkondig.+

  • Psalm 143:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  5 Ek dink aan die dae van lank gelede.

      Ek peins oor* al u dade.+

      Ek dink gretig na oor die werk van u hande.

  • Filippense 4:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Laastens, broers, hou aan om te dink aan* alles wat waar is, alles wat werklik belangrik is, alles wat regverdig is, alles wat rein* is, alles wat lieflik is, alles waarvan goed gepraat word, alles wat goed is en alles wat prysenswaardig is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel