Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Filippense 4
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Filippense

      • Eenheid, blydskap, gepaste denke (1-9)

        • “Moet oor niks bekommerd wees nie” (6, 7)

      • Waardering vir Filippense se geskenke (10-20)

      • Groete (21-23)

Filippense 4:1

Kantlynverwysings

  • +Flp 1:27
  • +1Te 2:19

Filippense 4:2

Kantlynverwysings

  • +Ro 15:5, 6; 1Kor 1:10; 2Kor 13:11; Flp 2:2; 1Pe 3:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/11, bl. 14-15

    Die Wagtoring,

    2003/1/15, bl. 20

Filippense 4:3

Kantlynverwysings

  • +Ps 69:28; Lu 10:20

Filippense 4:4

Kantlynverwysings

  • +Ps 64:10; 1Te 5:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/4/15, bl. 20

    2009/7/1, bl. 12

    2008/7/15, bl. 29

Filippense 4:5

Kantlynverwysings

  • +Tit 3:2; Jak 3:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 224

    Die Wagtoring,

    2009/7/1, bl. 12

    2008/7/15, bl. 29

    2008/3/15, bl. 3

    2006/11/1, bl. 6-7

Filippense 4:6

Kantlynverwysings

  • +Mt 6:25; Lu 12:22
  • +Joh 16:23; Ro 12:12; 1Pe 5:6, 7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/8, bl. 10-11

    Die Wagtoring,

    2009/11/15, bl. 3-4

    2009/7/1, bl. 12

    2008/3/15, bl. 13-14

    2006/9/1, bl. 27, 28-29

    2001/6/1, bl. 9

    2000/7/15, bl. 6

    Ontwaak!,

    2001/7/22, bl. 14-15

Filippense 4:7

Voetnote

  • *

    Of “verstandelike vermoëns; gedagtes”.

Kantlynverwysings

  • +Joh 16:33; Ro 5:1
  • +Kol 3:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/8, bl. 8-12

    Die Wagtoring,

    2009/7/1, bl. 10-12

    2008/3/15, bl. 13-14

    2000/7/15, bl. 6

    Ontwaak!,

    2001/7/22, bl. 14-15

Filippense 4:8

Voetnote

  • *

    Of “peins oor”.

  • *

    Lett. “kuis”.

Kantlynverwysings

  • +Kol 3:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    ‘God se liefde’, bl. 71-72

    Die Wagtoring,

    2003/9/15, bl. 11-13

Filippense 4:9

Kantlynverwysings

  • +Flp 3:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/7/15, bl. 24-25

Filippense 4:10

Kantlynverwysings

  • +2Kor 11:8, 9

Filippense 4:11

Voetnote

  • *

    Of “vergenoeg”.

Kantlynverwysings

  • +1Ti 6:6, 8; Heb 13:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/6/1, bl. 8-11

Filippense 4:12

Kantlynverwysings

  • +1Kor 4:11; 2Kor 6:4, 10; 11:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/6/1, bl. 8-11

    2001/6/15, bl. 7

Filippense 4:13

Kantlynverwysings

  • +Jes 40:29; 2Kor 4:7; 12:9, 10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/6/15, bl. 7

Filippense 4:15

Kantlynverwysings

  • +2Kor 11:8, 9

Filippense 4:18

Kantlynverwysings

  • +Flp 2:25
  • +Eks 29:18

Filippense 4:19

Kantlynverwysings

  • +2Kor 9:8

Filippense 4:22

Kantlynverwysings

  • +Flp 1:12, 13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/2/15, bl. 16

    2011/3/1, bl. 23

    “Hele Skrif”, bl. 224

Filippense 4:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/2/15, bl. 18

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Fil. 4:1Flp 1:27
Fil. 4:11Te 2:19
Fil. 4:2Ro 15:5, 6; 1Kor 1:10; 2Kor 13:11; Flp 2:2; 1Pe 3:8
Fil. 4:3Ps 69:28; Lu 10:20
Fil. 4:4Ps 64:10; 1Te 5:16
Fil. 4:5Tit 3:2; Jak 3:17
Fil. 4:6Mt 6:25; Lu 12:22
Fil. 4:6Joh 16:23; Ro 12:12; 1Pe 5:6, 7
Fil. 4:7Joh 16:33; Ro 5:1
Fil. 4:7Kol 3:15
Fil. 4:8Kol 3:2
Fil. 4:9Flp 3:17
Fil. 4:102Kor 11:8, 9
Fil. 4:111Ti 6:6, 8; Heb 13:5
Fil. 4:121Kor 4:11; 2Kor 6:4, 10; 11:27
Fil. 4:13Jes 40:29; 2Kor 4:7; 12:9, 10
Fil. 4:152Kor 11:8, 9
Fil. 4:18Flp 2:25
Fil. 4:18Eks 29:18
Fil. 4:192Kor 9:8
Fil. 4:22Flp 1:12, 13
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Filippense 4:1-23

Aan die Filippense

4 Daarom, my broers, moet julle vasstaan+ in die Here. My geliefdes, my vreugde en kroon,+ ek is lief vir julle en verlang na julle.

2 Ek vra Euoʹdia en ek vra Sintiʹge om dieselfde denke te hê terwyl hulle die Here dien.+ 3 Ja, ek vra jou ook, as ’n ware medewerker, om hierdie vrouens by te staan. Hulle het hard saam met my gewerk vir die goeie nuus, net soos Klemens en die res van my medewerkers, wie se name in die boek van die lewe is.+

4 Wees altyd bly in die Here. Weer eens sal ek sê: Wees bly!+ 5 Laat julle redelikheid+ aan alle mense bekend word. Die Here is naby. 6 Moet oor niks bekommerd wees nie,+ maar vra God in elke situasie om julle te help deur tot hom te bid, hom te smeek en hom te dank.+ 7 Dan sal die vrede+ van God, wat alle denke oortref, julle harte+ en julle verstande* beskerm deur middel van Christus Jesus.

8 Laastens, broers, hou aan om te dink aan* alles wat waar is, alles wat werklik belangrik is, alles wat regverdig is, alles wat rein* is, alles wat lieflik is, alles waarvan goed gepraat word, alles wat goed is en alles wat prysenswaardig is.+ 9 Hou aan om die dinge te doen wat julle in verband met my geleer en aanvaar en gehoor en gesien het,+ en die God van vrede sal met julle wees.

10 As ’n kneg van die Here is ek baie bly dat julle nou uiteindelik weer besorg is oor my.+ Julle was wel besorg oor my, maar julle het nie die geleentheid gehad om dit te wys nie. 11 Ek sê dit nie omdat ek ’n tekort aan enigiets het nie, want ek het geleer om in alle omstandighede tevrede* te wees met wat ek het.+ 12 Ek weet hoe dit is om min te hê+ en ek weet hoe dit is om ’n oorvloed te hê. In alles en in alle omstandighede het ek die geheim daarvan geleer om versadig te wees sowel as om honger te wees, om ’n oorvloed te hê sowel as om sonder iets klaar te kom. 13 Vir alles is ek sterk genoeg deur hom wat my krag gee.+

14 Tog het julle goed gedoen deur my in my moeilike tye te help. 15 Om die waarheid te sê, Filippense, julle weet ook wat gebeur het nadat julle die goeie nuus vir die eerste keer gehoor het. Toe ek uit Masedoʹnië vertrek het, het geen gemeente behalwe julle my gehelp of my hulp aanvaar nie.+ 16 Want terwyl ek in Tessaloʹnika was, het julle nie net een keer vir my iets gestuur toe ek dit nodig gehad het nie, maar twee keer. 17 Dit is nie dat ek iets by julle wil hê nie, maar ek wil hê dat julle die seëninge moet ontvang wat julle geestelik nog ryker sal maak. 18 Ek het alles wat ek nodig het en selfs nog meer. Ek het oorgenoeg noudat Epafrodiʹtus+ die dinge vir my gebring het wat julle gestuur het, ’n aangename geur,+ ’n aanvaarbare offerande, wat deur God goedgekeur word. 19 En my God sal uit sy groot rykdom vir julle alles gee wat julle nodig het+ deur middel van Christus Jesus. 20 Aan ons God en Vader behoort die eer vir ewig en altyd. Amen.

21 Stuur groete vir elke heilige in eenheid met Christus Jesus. Die broers by my stuur vir julle groete. 22 Al die heiliges, maar veral dié van die huis van die keiser,+ stuur vir julle groete.

23 Mag die onverdiende goedheid van die Here Jesus Christus wees met die gees wat julle openbaar.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel