Psalm 23:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Al loop ek in die vallei van diep skaduwee,+is ek nie bang vir enige gevaar nie,+want u is met my.+ U stok en u staf stel my gerus.* Romeine 8:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vir ons is, wie sal teen ons wees?+ Hebreërs 13:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Daarom kan ons goeie moed hou en sê: “Jehovah* is my helper. Ek sal nie bang wees nie. Wat kan ’n mens aan my doen?”+
4 Al loop ek in die vallei van diep skaduwee,+is ek nie bang vir enige gevaar nie,+want u is met my.+ U stok en u staf stel my gerus.*
6 Daarom kan ons goeie moed hou en sê: “Jehovah* is my helper. Ek sal nie bang wees nie. Wat kan ’n mens aan my doen?”+