Psalm 32:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 U is ’n skuilplek vir my. U sal my beskerm teen groot moeilikheid.+ U sal my omring met vreugdevolle uitroepe van redding.+ (Sela) Psalm 57:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 57 Wees genadig teenoor my, o God, wees genadig teenoor my,want ek kom soek beskerming by u,+en in die skaduwee van u vlerke kom soek ek beskerming totdat die rampspoed verbygegaan het.+ Sefanja 2:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 soek Jehovah,+ alle nederiges* van die aarde,wat sy regverdige bevele* gehoorsaam. Soek regverdigheid, soek nederigheid.* Moontlik sal julle beskerming vind* op die dag van Jehovah se woede.+
7 U is ’n skuilplek vir my. U sal my beskerm teen groot moeilikheid.+ U sal my omring met vreugdevolle uitroepe van redding.+ (Sela)
57 Wees genadig teenoor my, o God, wees genadig teenoor my,want ek kom soek beskerming by u,+en in die skaduwee van u vlerke kom soek ek beskerming totdat die rampspoed verbygegaan het.+
3 soek Jehovah,+ alle nederiges* van die aarde,wat sy regverdige bevele* gehoorsaam. Soek regverdigheid, soek nederigheid.* Moontlik sal julle beskerming vind* op die dag van Jehovah se woede.+