Spreuke 29:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 ’n Man wat sy medemens vlei,lei hom in ’n strik.+ Romeine 3:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 “Hulle keel is ’n oop graf, en met hulle tonge het hulle bedrieg.”+ “Die gif van slange is agter hulle lippe.”+
13 “Hulle keel is ’n oop graf, en met hulle tonge het hulle bedrieg.”+ “Die gif van slange is agter hulle lippe.”+