Psalm 65:2, 3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 O Hoorder van gebed, alle soorte mense* sal na u toe kom.+ 3 My oortredings het my oorweldig,+maar u bedek ons oortredings.+
2 O Hoorder van gebed, alle soorte mense* sal na u toe kom.+ 3 My oortredings het my oorweldig,+maar u bedek ons oortredings.+