Jesaja 8:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Beraam ’n plan, maar dit sal misluk! Sê wat julle wil, maar dit sal nie suksesvol wees nie,want God is met ons!*+ Jesaja 19:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 En Egipte sal nie weet wat om te doen nie,en ek sal hulle planne verwar.+ Hulle sal hulp soek by die waardelose gode,by die towenaars en by mense wat geeste oproep* en by die fortuinvertellers.+
10 Beraam ’n plan, maar dit sal misluk! Sê wat julle wil, maar dit sal nie suksesvol wees nie,want God is met ons!*+
3 En Egipte sal nie weet wat om te doen nie,en ek sal hulle planne verwar.+ Hulle sal hulp soek by die waardelose gode,by die towenaars en by mense wat geeste oproep* en by die fortuinvertellers.+