Deuteronomium 20:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 “As julle teen julle vyande gaan oorlog voer en julle sien dat hulle meer perde en strydwaens en soldate as julle het, moet julle nie vir hulle bang wees nie, want Jehovah julle God, wat julle uit Egipte uitgelei het, is met julle.+ Psalm 44:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Dit was nie deur hulle eie swaard dat hulle die land in besit geneem het nie,+en dit was nie hulle eie arm wat hulle laat oorwin het nie.+ Dit was eerder u regterhand en u arm+ en u goedheid,want u was lief vir hulle.+
20 “As julle teen julle vyande gaan oorlog voer en julle sien dat hulle meer perde en strydwaens en soldate as julle het, moet julle nie vir hulle bang wees nie, want Jehovah julle God, wat julle uit Egipte uitgelei het, is met julle.+
3 Dit was nie deur hulle eie swaard dat hulle die land in besit geneem het nie,+en dit was nie hulle eie arm wat hulle laat oorwin het nie.+ Dit was eerder u regterhand en u arm+ en u goedheid,want u was lief vir hulle.+