Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 32:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Toe het Jehovah ’n engel gestuur en elke magtige soldaat, leier en hoof in die kamp van die koning van Assiʹrië doodgemaak,+ en die koning van Assiʹrië het vernederd na sy land teruggegaan. Later het hy in die tempel van sy god ingegaan, waar party van sy eie seuns hom met die swaard doodgemaak het.+

  • Psalm 44:4, 5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 U is my Koning, o God.+

      Gee* vir Jakob ’n algehele oorwinning.*

       5 Deur u krag sal ons ons vyande terugdryf.+

      In u naam sal ons dié vertrap wat teen ons opstaan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel