12 Dawid het hierdie woorde gehoor en het baie bang geword+ vir koning Agis van die stad Gat. 13 Daarom het hy gemaak asof hy gek is+ en hom soos ’n mal mens voor hulle gedra. Hy het merke op die deure van die poort gemaak en sy kwyl in sy baard laat afloop.