Psalm 3:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Ek sal hardop tot Jehovah roep,en hy sal my antwoord van sy heilige berg af.+ (Sela) Psalm 145:18, 19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Jehovah is naby almal wat hom aanroep,+almal wat hom in opregtheid* aanroep.+ ר [Resj] 19 Hy bevredig die begeerte van dié wat hom vrees.+ Hy hoor hulle geroep om hulp, en hy red hulle.+ Hebreërs 5:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Gedurende sy lewe op aarde* het Christus met sterk uitroepe en trane+ smeekgebede en gebede gedoen tot die Een wat hom uit die dood kon red, en sy gebede is beantwoord omdat hy God gevrees het.
18 Jehovah is naby almal wat hom aanroep,+almal wat hom in opregtheid* aanroep.+ ר [Resj] 19 Hy bevredig die begeerte van dié wat hom vrees.+ Hy hoor hulle geroep om hulp, en hy red hulle.+
7 Gedurende sy lewe op aarde* het Christus met sterk uitroepe en trane+ smeekgebede en gebede gedoen tot die Een wat hom uit die dood kon red, en sy gebede is beantwoord omdat hy God gevrees het.