Psalm 26:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Oordeel my, o Jehovah, want ek het ’n weg van integriteit* gevolg.+ Ek het op Jehovah vertrou sonder om te twyfel.+ Psalm 96:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 voor Jehovah, want hy kom.* Hy kom om die aarde te oordeel. Hy sal die bewoonde aarde* met regverdigheid oordeel,+en die volke met sy getrouheid.+
26 Oordeel my, o Jehovah, want ek het ’n weg van integriteit* gevolg.+ Ek het op Jehovah vertrou sonder om te twyfel.+
13 voor Jehovah, want hy kom.* Hy kom om die aarde te oordeel. Hy sal die bewoonde aarde* met regverdigheid oordeel,+en die volke met sy getrouheid.+