25 Saul het toe gesê: “Dít is wat julle vir Dawid moet sê: ‘Al wat die koning as bruidsprys+ wil hê, is 100 voorhuide+ van die Filistyne, om wraak te neem op die vyande van die koning.’” Saul se plan was dat Dawid deur die Filistyne doodgemaak moes word.