Psalm 34:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Draai weg van wat sleg is en doen wat goed is.+ Soek vrede en streef dit na.+ Jesaja 1:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Leer om goed te doen, beoefen geregtigheid,+wys die verdrukker tereg. Beskerm die regte van die weeskind*en verdedig die regsaak van die weduwee.”+
17 Leer om goed te doen, beoefen geregtigheid,+wys die verdrukker tereg. Beskerm die regte van die weeskind*en verdedig die regsaak van die weduwee.”+