Psalm 37:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Draai weg van wat sleg is en doen wat goed is,+en jy sal vir ewig bestaan. Psalm 97:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 O julle wat Jehovah liefhet, haat wat sleg is.+ Hy bewaar die lewe van sy lojales.+ Hy red hulle uit die hand* van die goddeloses.+ Amos 5:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Haat wat sleg is, en wees lief vir wat goed is.+ Laat daar geregtigheid in die stadspoort wees.+ Miskien sal Jehovah, die God van die leërmagte,aan die oorblywendes van Josef genade betoon.’+ Romeine 12:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Laat julle liefde sonder skynheiligheid wees.+ Haat wat goddeloos is,+ hou vas aan wat goed is.
10 O julle wat Jehovah liefhet, haat wat sleg is.+ Hy bewaar die lewe van sy lojales.+ Hy red hulle uit die hand* van die goddeloses.+
15 Haat wat sleg is, en wees lief vir wat goed is.+ Laat daar geregtigheid in die stadspoort wees.+ Miskien sal Jehovah, die God van die leërmagte,aan die oorblywendes van Josef genade betoon.’+