Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Markus 14:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 En terwyl hulle aan tafel was en geëet het, het Jesus gesê: “Hiervan kan julle seker wees: Een van julle wat saam met my eet, sal my verraai.”+

  • Johannes 13:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Ek praat nie van julle almal nie. Ek weet wie ek uitgekies het. Maar dit was sodat die volgende Skrifgedeelte vervul kan word:+ ‘Die een wat my brood geëet het, het sy hakskeen teen my opgelig.’*+

  • Johannes 13:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Jesus het geantwoord: “Dit is die een vir wie ek die stukkie brood sal gee wat ek in die bak steek.”+ En nadat hy die brood in die bak gesteek het, het hy dit vir Judas, die seun van Simon Iskaʹriot, gegee.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel