Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 13
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Johannes

      • Jesus was sy dissipels se voete (1-20)

      • Jesus identifiseer Judas as verraaier (21-30)

      • Nuwe gebod (31-35)

        • “As julle liefde vir mekaar het” (35)

      • Jesus voorspel dat Petrus hom sal verloën (36-38)

Johannes 13:1

Kruisverwysings

  • +Mt 26:2; Joh 12:23; 17:1
  • +Joh 16:28; 17:11
  • +Joh 15:9; Ef 5:2; 1Jo 3:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    “My volgeling”, bl. 161-162

Johannes 13:2

Kruisverwysings

  • +Lu 22:3, 4; Joh 13:27
  • +Mt 26:14-16, 24; Mr 14:10, 11

Johannes 13:3

Kruisverwysings

  • +Joh 16:28

Johannes 13:4

Kruisverwysings

  • +Flp 2:5-7

Johannes 13:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/1/1, bl. 19

    “My volgeling”, bl. 32, 33-34

    Onderwyser, bl. 38-39

    Grootste mens, hfst. 113

Johannes 13:8

Kruisverwysings

  • +1Kor 6:11; Ef 5:25, 26; Tit 3:5; Heb 10:22

Johannes 13:11

Kruisverwysings

  • +Joh 6:64

Johannes 13:13

Kruisverwysings

  • +Mt 23:8

Johannes 13:14

Voetnote

  • *

    Of “dan is julle ook onder verpligting om”.

Kruisverwysings

  • +Lu 22:27
  • +Mt 20:26, 27; Lu 9:48; 22:26; Ro 12:10; 1Pe 5:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/3/15, bl. 4-5

    2002/2/1, bl. 15

    Onderwyser, bl. 38-39

    Grootste mens, hfst. 113

Johannes 13:15

Kruisverwysings

  • +Flp 2:5; 1Pe 2:21; 1Jo 2:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/1/1, bl. 7

    Grootste mens, hfst. 113

Johannes 13:17

Kruisverwysings

  • +Mt 7:24, 25; Lu 11:28; Jak 1:25

Johannes 13:18

Voetnote

  • *

    Of “het teen my gedraai”.

Kruisverwysings

  • +Joh 17:12
  • +Ps 41:9; Mt 26:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/8/15, bl. 13

    Grootste mens, hfst. 114

Johannes 13:19

Kruisverwysings

  • +Joh 14:29; 16:4

Johannes 13:20

Kruisverwysings

  • +Mt 25:40
  • +Mt 10:40

Johannes 13:21

Kruisverwysings

  • +Mt 26:21; Mr 14:18; Lu 22:21; Joh 6:70

Indekse

  • Navorsingsgids

    Grootste mens, hfst. 114

Johannes 13:22

Kruisverwysings

  • +Mt 26:22; Lu 22:23

Johannes 13:23

Voetnote

  • *

    Lett. “het voor Jesus se bors”.

Kruisverwysings

  • +Joh 19:26; 20:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 193

Johannes 13:25

Kruisverwysings

  • +Joh 21:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Grootste mens, hfst. 114

Johannes 13:26

Kruisverwysings

  • +Mt 26:23

Johannes 13:27

Kruisverwysings

  • +Lu 22:3, 4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Grootste mens, hfst. 114

Johannes 13:29

Kruisverwysings

  • +Joh 12:4-6

Johannes 13:30

Kruisverwysings

  • +Mt 26:20

Johannes 13:31

Kruisverwysings

  • +Joh 12:23

Johannes 13:32

Kruisverwysings

  • +Joh 17:1

Johannes 13:33

Voetnote

  • *

    Lett. “Kindertjies”.

Kruisverwysings

  • +Joh 7:34; 8:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/2/1, bl. 13

Johannes 13:34

Kruisverwysings

  • +Joh 15:9
  • +Le 19:18; Joh 15:12; 1Te 4:9; Jak 2:8; 1Pe 1:22; 1Jo 3:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 301

    Die Wagtoring,

    2013/1/15, bl. 10-11

    2012/3/1, bl. 6

    2009/11/15, bl. 20

    2007/10/1, bl. 5-6

    2006/3/1, bl. 5

    2003/3/15, bl. 5-6

    2002/2/1, bl. 15-16

    “My volgeling”, bl. 176-177

Johannes 13:35

Kruisverwysings

  • +Ro 13:8; 1Kor 13:8, 13; 1Jo 4:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 301

    Die Wagtoring,

    2009/11/15, bl. 20

    2009/6/1, bl. 14

    2006/3/1, bl. 5

    2003/3/15, bl. 5-6

    2003/2/1, bl. 13-14

    “My volgeling”, bl. 176-177

Johannes 13:36

Kruisverwysings

  • +Joh 14:3

Johannes 13:37

Voetnote

  • *

    Of “siel”.

Kruisverwysings

  • +Mt 26:33; Mr 14:29; Lu 22:33

Johannes 13:38

Voetnote

  • *

    Of “siel”.

Kruisverwysings

  • +Mt 26:34; Mr 14:30; Lu 22:34; Joh 18:27

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Joh. 13:1Mt 26:2; Joh 12:23; 17:1
Joh. 13:1Joh 16:28; 17:11
Joh. 13:1Joh 15:9; Ef 5:2; 1Jo 3:16
Joh. 13:2Lu 22:3, 4; Joh 13:27
Joh. 13:2Mt 26:14-16, 24; Mr 14:10, 11
Joh. 13:3Joh 16:28
Joh. 13:4Flp 2:5-7
Joh. 13:81Kor 6:11; Ef 5:25, 26; Tit 3:5; Heb 10:22
Joh. 13:11Joh 6:64
Joh. 13:13Mt 23:8
Joh. 13:14Lu 22:27
Joh. 13:14Mt 20:26, 27; Lu 9:48; 22:26; Ro 12:10; 1Pe 5:5
Joh. 13:15Flp 2:5; 1Pe 2:21; 1Jo 2:6
Joh. 13:17Mt 7:24, 25; Lu 11:28; Jak 1:25
Joh. 13:18Joh 17:12
Joh. 13:18Ps 41:9; Mt 26:23
Joh. 13:19Joh 14:29; 16:4
Joh. 13:20Mt 25:40
Joh. 13:20Mt 10:40
Joh. 13:21Mt 26:21; Mr 14:18; Lu 22:21; Joh 6:70
Joh. 13:22Mt 26:22; Lu 22:23
Joh. 13:23Joh 19:26; 20:2
Joh. 13:25Joh 21:20
Joh. 13:26Mt 26:23
Joh. 13:27Lu 22:3, 4
Joh. 13:29Joh 12:4-6
Joh. 13:30Mt 26:20
Joh. 13:31Joh 12:23
Joh. 13:32Joh 17:1
Joh. 13:33Joh 7:34; 8:21
Joh. 13:34Joh 15:9
Joh. 13:34Le 19:18; Joh 15:12; 1Te 4:9; Jak 2:8; 1Pe 1:22; 1Jo 3:14
Joh. 13:35Ro 13:8; 1Kor 13:8, 13; 1Jo 4:20
Joh. 13:36Joh 14:3
Joh. 13:37Mt 26:33; Mr 14:29; Lu 22:33
Joh. 13:38Mt 26:34; Mr 14:30; Lu 22:34; Joh 18:27
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Johannes 13:1-38

Volgens Johannes

13 Jesus het voor die Pasgafees geweet dat sy uur gekom het+ om hierdie wêreld te verlaat en na die Vader toe te gaan.+ Hy was lief vir sy volgelinge wat in die wêreld was, en hy het hulle tot die einde toe liefgehad.+ 2 Die aandmaal was aan die gang, en die Duiwel het reeds die gedagte om Jesus te verraai in die hart van Judas Iskaʹriot,+ die seun van Simon, gesit.+ 3 Jesus, wat geweet het dat die Vader alles in sy hande gegee het en dat hy van God af gekom het en na God toe gaan,+ 4 het van die tafel af opgestaan en sy bo-klere eenkant gesit. Hy het ’n handdoek geneem en dit om sy middel vasgebind.+ 5 Daarna het hy water in ’n kom gegooi en begin om die dissipels se voete te was en dit af te droog met die handdoek wat hy om sy middel gehad het. 6 Toe het hy by Simon Petrus gekom. Hy het vir hom gevra: “Here, gaan u my voete was?” 7 Jesus het hom geantwoord: “Wat ek doen, verstaan jy nie nou nie, maar jy sal dit later verstaan.” 8 Petrus het vir hom gesê: “Ek sal beslis nooit toelaat dat u my voete was nie.” Jesus het hom geantwoord: “Tensy ek jou was,+ kan jy nie ontvang wat ek gaan ontvang nie.” 9 Simon Petrus het vir hom gesê: “Here, moenie net my voete was nie, maar was ook my hande en my kop.” 10 Jesus het vir hom gesê: “Enigiemand wat gebad het, hoef niks meer as sy voete te laat was nie, want hy is heeltemal skoon. En julle is skoon, maar nie julle almal nie.” 11 Hy het geweet wie hom gaan verraai,+ en daarom het hy gesê: “Julle is nie almal skoon nie.”

12 Nadat hy hulle voete gewas het en sy bo-klere aangetrek het, het hy weer aan tafel gegaan en vir hulle gesê: “Verstaan julle wat ek vir julle gedoen het? 13 Julle noem my ‘Leermeester’ en ‘Here’, en julle is reg, want dit is wat ek is.+ 14 As ek, die Here en Leermeester, julle voete gewas het,+ dan behoort julle ook* mekaar se voete te was.+ 15 Want ek het vir julle die voorbeeld gestel sodat julle ook moet doen wat ek vir julle gedoen het.+ 16 Ek verseker julle: ’n Slaaf is nie groter as sy meester nie, en iemand wat gestuur is, is ook nie groter as die een wat hom gestuur het nie. 17 Noudat julle hierdie dinge weet, sal julle gelukkig wees as julle dit doen.+ 18 Ek praat nie van julle almal nie. Ek weet wie ek uitgekies het. Maar dit was sodat die volgende Skrifgedeelte vervul kan word:+ ‘Die een wat my brood geëet het, het sy hakskeen teen my opgelig.’*+ 19 Ek sê dit nou vir julle voordat dit gebeur, sodat julle kan weet dat hierdie Skrifgedeelte van my praat wanneer dit gebeur.+ 20 Ek verseker julle: Enigiemand wat die een ontvang wat ek stuur, ontvang my ook,+ en enigiemand wat my ontvang, ontvang ook die Een wat my gestuur het.”+

21 Nadat Jesus hierdie dinge gesê het, het hy baie ontsteld geword, en hy het reguit gesê: “Hiervan kan julle seker wees: Een van julle sal my verraai.”+ 22 Die dissipels het na mekaar begin kyk, en hulle het nie geweet van wie hy praat nie.+ 23 Een van die dissipels, die een vir wie Jesus lief was,+ het naby Jesus* gelê. 24 Simon Petrus het dus vir hom geknik en vir hom gesê: “Sê vir ons van wie hy praat.” 25 Toe het hierdie dissipel teen Jesus se bors teruggeleun en vir hom gevra: “Here, wie is dit?”+ 26 Jesus het geantwoord: “Dit is die een vir wie ek die stukkie brood sal gee wat ek in die bak steek.”+ En nadat hy die brood in die bak gesteek het, het hy dit vir Judas, die seun van Simon Iskaʹriot, gegee. 27 Nadat Judas die stukkie brood geneem het, het Satan in hom ingevaar.+ Toe het Jesus vir hom gesê: “Wat jy doen, doen dit nog gouer.” 28 Maar niemand aan tafel het geweet hoekom hy dit vir hom gesê het nie. 29 Omdat Judas die geldkissie gehad het,+ het party gedink dat Jesus vir hom sê om te koop wat hulle vir die fees nodig het of om iets vir die armes te gee. 30 Nadat hy die stukkie brood gevat het, het hy onmiddellik uitgegaan. Dit was donker buite.+

31 Nadat hy uitgegaan het, het Jesus gesê: “Van nou af sal die Seun van die mens geëer word,+ en as gevolg van hom sal God geëer word. 32 God self sal die Seun van die mens verheerlik,+ en Hy sal dit onmiddellik doen. 33 My liewe vriende,* ek is nog ’n rukkie by julle. Julle sal my soek, maar wat ek vir die Jode gesê het, sê ek nou ook vir julle: ‘Waarheen ek gaan, kan julle nie gaan nie.’+ 34 Ek gee julle ’n nuwe gebod: Julle moet mekaar liefhê. Net soos ek julle liefgehad het,+ moet julle ook mekaar liefhê.+ 35 So sal almal weet dat julle my dissipels is – as julle liefde vir mekaar het.”+

36 Simon Petrus het vir hom gevra: “Here, waarheen gaan u?” Jesus het geantwoord: “Waarheen ek gaan, kan jy my nie nou volg nie, maar jy sal later volg.”+ 37 Petrus het vir hom gesê: “Here, hoekom kan ek u nie nou volg nie? Ek sal my lewe* vir u gee.”+ 38 Jesus het geantwoord: “Sal jy jou lewe* vir my gee? Ek verseker jou: ’n Haan sal beslis nie kraai voordat jy drie keer gesê het dat jy my nie ken nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel