Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 17:45
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 45 Dawid het vir die Filistyn gesê: “Jy kom na my toe met ’n swaard, ’n spies en ’n werpspies,+ maar ek kom na jou toe in die naam van Jehovah van die leërmagte,+ die God van die leërmag van Israel, wat jy uitgedaag* het.+

  • Psalm 20:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Party vertrou op strydwaens en ander op perde,+

      maar ons roep die naam van Jehovah ons God aan.+

  • Psalm 33:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Geen koning word deur ’n groot leërmag gered nie.+

      ’n Magtige man word nie deur sy groot krag gered nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel