Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Want watter groot nasie het gode wat so naby aan hulle is soos Jehovah ons God aan ons is wanneer ons hom aanroep?+

  • Psalm 145:18, 19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Jehovah is naby almal wat hom aanroep,+

      almal wat hom in opregtheid* aanroep.+

      ר [Resj]

      19 Hy bevredig die begeerte van dié wat hom vrees.+

      Hy hoor hulle geroep om hulp, en hy red hulle.+

  • Nahum 1:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Jehovah is goed,+ ’n vesting in moeilike tye.+

      Hy hou dié in gedagte* wat by hom beskerming soek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel