Nahum 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Jehovah is goed,+ ’n vesting+ in die dag van benoudheid.+ En hy ken dié wat by hom toevlug soek.+