Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Tessalonisense 5
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 1 Tessalonisense

      • Koms van Jehovah se dag (1-5)

        • “Vrede en veiligheid!” (3)

      • Bly wakker en helder van verstand (6-11)

      • Aansporings (12-24)

      • Groete (25-28)

1 Tessalonisense 5:2

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kantlynverwysings

  • +Sef 1:14
  • +Mt 24:36; 2Pe 3:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    God se Koninkryk, bl. 222

    Die Wagtoring,

    2012/9/15, bl. 3-4

    2010/7/15, bl. 5

    2009/5/1, bl. 14

    2008/5/15, bl. 15-16

1 Tessalonisense 5:3

Kantlynverwysings

  • +Ps 37:10; Jer 8:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    God se Koninkryk, bl. 222-223

    Die Wagtoring,

    2013/11/15, bl. 12-13

    2013/1/1, bl. 7

    2012/9/15, bl. 3-4

    2010/7/15, bl. 5

    2008/5/15, bl. 15-16

    2004/2/1, bl. 20-21

    Ontwaak!,

    2008/4, bl. 7

    Gee God om, bl. 21

1 Tessalonisense 5:5

Kantlynverwysings

  • +Joh 12:36; Ro 13:12; Ef 5:8
  • +Joh 8:12; Kol 1:13; 1Pe 2:9

1 Tessalonisense 5:6

Kantlynverwysings

  • +Ro 13:11
  • +Mt 24:42
  • +1Pe 5:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/3/15, bl. 10

    2003/1/1, bl. 11

1 Tessalonisense 5:7

Kantlynverwysings

  • +Ro 13:13

1 Tessalonisense 5:8

Kantlynverwysings

  • +Ef 6:14-17

Indekse

  • Navorsingsgids

    ‘God se liefde’, bl. 202-203

    Die Wagtoring,

    2013/4/15, bl. 11

    2008/12/15, bl. 4

    2006/10/1, bl. 29

    2003/1/1, bl. 20-22

    2000/6/1, bl. 9-10

    Ontwaak!,

    2004/4/22, bl. 12

1 Tessalonisense 5:9

Kantlynverwysings

  • +2Te 2:13

1 Tessalonisense 5:10

Voetnote

  • *

    Of “in die dood slaap”.

Kantlynverwysings

  • +Ro 5:8
  • +1Te 4:16, 17

1 Tessalonisense 5:11

Voetnote

  • *

    Of “te vertroos”.

Kantlynverwysings

  • +Ro 1:11, 12; 15:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Koninkryksbediening,

    2005/9, bl. 7

1 Tessalonisense 5:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/6/15, bl. 24-28

1 Tessalonisense 5:13

Kantlynverwysings

  • +Flp 2:29, 30; 1Ti 5:17; Heb 13:7
  • +Mr 9:50; 2Kor 13:11

1 Tessalonisense 5:14

Voetnote

  • *

    Of “vermaan”.

  • *

    Lett. “wanordelik”.

  • *

    Of “mismoedig; depressief”.

Kantlynverwysings

  • +Le 19:17; 2Ti 4:2
  • +1Kor 13:4; Ga 5:22; Ef 4:1, 2; Kol 3:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/10, bl. 10

    Die Wagtoring,

    2015/2/15, bl. 3-8

    2013/8/15, bl. 22

    2010/6/15, bl. 12-13

    2004/5/1, bl. 21

    2001/11/1, bl. 17-18

    Nader aan Jehovah, bl. 102-103, 166-167

    Ontwaak!,

    2013/10, bl. 14

    2009/7, bl. 7

    Gesinsgeluk, bl. 36-37

1 Tessalonisense 5:15

Kantlynverwysings

  • +Mt 5:39
  • +Ro 12:17, 19

1 Tessalonisense 5:16

Kantlynverwysings

  • +2Kor 6:4, 10; Flp 4:4

1 Tessalonisense 5:17

Kantlynverwysings

  • +Lu 18:1; Ro 12:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/10/1, bl. 9

    2003/9/15, bl. 15-20

1 Tessalonisense 5:18

Kantlynverwysings

  • +Ef 5:20; Kol 3:17

1 Tessalonisense 5:19

Kantlynverwysings

  • +Ef 4:30

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/7/1, bl. 10

1 Tessalonisense 5:20

Kantlynverwysings

  • +1Kor 14:1

1 Tessalonisense 5:21

Kantlynverwysings

  • +1Jo 4:1

1 Tessalonisense 5:22

Kantlynverwysings

  • +Job 2:3

1 Tessalonisense 5:23

Voetnote

  • *

    Of “lewe”. Sien Woordelys.

Kantlynverwysings

  • +1Kor 1:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/9/15, bl. 29

1 Tessalonisense 5:25

Kantlynverwysings

  • +Ro 15:30

1 Tessalonisense 5:27

Kantlynverwysings

  • +Kol 4:16

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Tess. 5:2Sef 1:14
1 Tess. 5:2Mt 24:36; 2Pe 3:10
1 Tess. 5:3Ps 37:10; Jer 8:11
1 Tess. 5:5Joh 12:36; Ro 13:12; Ef 5:8
1 Tess. 5:5Joh 8:12; Kol 1:13; 1Pe 2:9
1 Tess. 5:6Ro 13:11
1 Tess. 5:6Mt 24:42
1 Tess. 5:61Pe 5:8
1 Tess. 5:7Ro 13:13
1 Tess. 5:8Ef 6:14-17
1 Tess. 5:92Te 2:13
1 Tess. 5:10Ro 5:8
1 Tess. 5:101Te 4:16, 17
1 Tess. 5:11Ro 1:11, 12; 15:2
1 Tess. 5:13Flp 2:29, 30; 1Ti 5:17; Heb 13:7
1 Tess. 5:13Mr 9:50; 2Kor 13:11
1 Tess. 5:14Le 19:17; 2Ti 4:2
1 Tess. 5:141Kor 13:4; Ga 5:22; Ef 4:1, 2; Kol 3:13
1 Tess. 5:15Mt 5:39
1 Tess. 5:15Ro 12:17, 19
1 Tess. 5:162Kor 6:4, 10; Flp 4:4
1 Tess. 5:17Lu 18:1; Ro 12:12
1 Tess. 5:18Ef 5:20; Kol 3:17
1 Tess. 5:19Ef 4:30
1 Tess. 5:201Kor 14:1
1 Tess. 5:211Jo 4:1
1 Tess. 5:22Job 2:3
1 Tess. 5:231Kor 1:8
1 Tess. 5:25Ro 15:30
1 Tess. 5:27Kol 4:16
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
1 Tessalonisense 5:1-28

Die eerste brief aan die Tessalonisense

5 En wanneer dit by die tye en die tydperke kom, broers, hoef ons nie aan julle te skryf nie. 2 Want julle weet goed dat Jehovah* se dag+ net soos ’n dief in die nag kom.+ 3 Wanneer hulle ook al sê: “Vrede en veiligheid!” sal skielike vernietiging onverwags oor hulle kom,+ net soos geboortepyne oor ’n swanger vrou, en hulle sal glad nie kan ontsnap nie. 4 Maar broers, julle is nie in die duisternis sodat daardie dag onverwags oor julle sal kom soos dit oor ’n dief sal kom nie 5 want julle is almal kinders van die lig en kinders van die dag.+ Ons behoort nie aan die nag of aan die duisternis nie.+

6 Laat ons dus nie aanhou slaap soos die res nie,+ maar laat ons wakker+ en helder van verstand bly.+ 7 Want dié wat slaap, slaap in die nag, en dié wat dronk word, is dronk in die nag.+ 8 Maar laat ons wat aan die dag behoort, helder van verstand bly en die borsplaat van geloof en liefde aansit en die hoop op redding as ’n helm dra,+ 9 want God het ons nie gekies om sy woede te ondervind nie, maar om deur middel van ons Here Jesus Christus gered te word.+ 10 Hy het vir ons gesterf,+ sodat ons, of ons nou wakker bly of slaap,* saam met hom sou lewe.+ 11 Hou dus aan om mekaar aan te moedig* en mekaar op te bou,+ net soos julle ook reeds doen.

12 Broers, ons vra julle om respek te hê vir dié wat hard onder julle werk en die leiding onder julle neem in die Here en julle raad gee, 13 en om buitengewone waardering en liefde vir hulle te hê as gevolg van hulle werk.+ Wees vreedsaam teenoor mekaar.+ 14 Aan die ander kant spoor ons julle aan, broers: Waarsku* dié wat ongehoorsaam* is,+ praat vertroostend met dié wat terneergedruk* is, ondersteun dié wat swak is, wees geduldig met almal.+ 15 Sorg dat julle nie iets slegs aan iemand doen wat iets slegs aan julle gedoen het nie,+ maar probeer altyd om te doen wat goed is teenoor mekaar en teenoor alle ander mense.+

16 Wees altyd bly.+ 17 Bid sonder ophou.+ 18 Wees dankbaar vir alles.+ Dit is God se wil vir julle in eenheid met Christus Jesus. 19 Moenie die vuur van die gees blus nie.+ 20 Moenie ’n gebrek aan respek hê vir profesieë nie.+ 21 Maak seker van alles,+ en hou vas aan wat goed is. 22 Bly weg van elke vorm van goddeloosheid.+

23 Mag die God van vrede julle ten volle heilig. En broers, mag julle gees en siel* en liggaam in elke opsig rein en sonder gebrek wees gedurende die teenwoordigheid van ons Here Jesus Christus.+ 24 Hy wat julle roep, is getrou, en hy sal dit sekerlik doen.

25 Broers, hou aan om vir ons te bid.+

26 Groet al die broers met ’n heilige soen.

27 Ek plaas julle onder ’n ernstige verpligting in die naam van die Here dat hierdie brief aan al die broers gelees moet word.+

28 Mag die onverdiende goedheid van ons Here Jesus Christus met julle wees.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel