Jesaja 1:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 “Kom, laat ons sake regstel tussen ons,” sê Jehovah.+ “Al is julle sondes so rooi soos skarlaken,sal dit so wit soos sneeu gemaak word.+ Al is dit so rooi soos bloed,sal dit so wit soos wol word. 1 Korintiërs 6:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 En tog is dit wat party van julle was. Maar julle is skoon gewas,+ julle is geheilig,+ julle is regverdig verklaar+ in die naam van die Here Jesus Christus en met die gees van ons God.
18 “Kom, laat ons sake regstel tussen ons,” sê Jehovah.+ “Al is julle sondes so rooi soos skarlaken,sal dit so wit soos sneeu gemaak word.+ Al is dit so rooi soos bloed,sal dit so wit soos wol word.
11 En tog is dit wat party van julle was. Maar julle is skoon gewas,+ julle is geheilig,+ julle is regverdig verklaar+ in die naam van die Here Jesus Christus en met die gees van ons God.