Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 6
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 1 Korintiërs

      • Regsake onder Christenbroers (1-8)

      • Dié wat Koninkryk nie sal ontvang nie (9-11)

      • Verheerlik God in julle liggaam (12-20)

        • “Vlug vir seksuele onsedelikheid!” (18)

1 Korintiërs 6:1

Kruisverwysings

  • +Mt 18:15-17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1995/5/1, bl. 30

    1988/11/1, bl. 22-23

1 Korintiërs 6:2

Kruisverwysings

  • +Op 2:26, 27; 20:4

1 Korintiërs 6:3

Kruisverwysings

  • +Ro 16:20

1 Korintiërs 6:4

Kruisverwysings

  • +Mt 18:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1995/10/15, bl. 20

1 Korintiërs 6:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/11/1, bl. 22-23

1 Korintiërs 6:7

Kruisverwysings

  • +Mt 5:39, 40

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/11/1, bl. 6

    1997/3/15, bl. 21-22

    1996/3/15, bl. 15

    1995/5/1, bl. 30

    1988/9/15, bl. 29-30

    1986/11/15, bl. 20

1 Korintiërs 6:9

Voetnote

  • *

    Sien Woordelys, “Seksuele onsedelikheid”.

  • *

    Of “mans wat met mans seks het”. Lett. “mans wat by mans lê”.

Kruisverwysings

  • +Ef 5:5; Op 22:15
  • +Op 21:8
  • +Kol 3:5
  • +Heb 13:4
  • +Ro 1:27
  • +1Ti 1:9, 10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 31

    Die Wagtoring,

    2008/5/1, bl. 21-22

    Ontwaak!,

    1995/2/22, bl. 13

1 Korintiërs 6:10

Voetnote

  • *

    Of “kwaadsprekers”.

Kruisverwysings

  • +1Kor 5:11
  • +De 21:20, 21; Spr 23:20; 1Pe 4:3
  • +Heb 12:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 31

    Die Wagtoring,

    2008/5/1, bl. 21-22

1 Korintiërs 6:11

Kruisverwysings

  • +Han 22:16; Heb 10:22
  • +Ef 5:25, 26; 2Te 2:13
  • +Ro 5:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 31

    Die Wagtoring,

    2010/6/15, bl. 9-10

    2010/4/15, bl. 9

1 Korintiërs 6:12

Voetnote

  • *

    Of “my geoorloof”.

  • *

    Of “oorheers”.

Kruisverwysings

  • +1Kor 10:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    God se woord, bl. 166

1 Korintiërs 6:13

Voetnote

  • *

    Grieks: por·neiʹa. Sien Woordelys.

Kruisverwysings

  • +Ro 14:17
  • +1Te 4:3

1 Korintiërs 6:14

Kruisverwysings

  • +Han 2:24
  • +Ro 8:11; Ef 1:19, 20
  • +2Kor 4:14

1 Korintiërs 6:15

Kruisverwysings

  • +Ro 12:4, 5; 1Kor 12:18, 27; Ef 4:15; 5:29, 30

1 Korintiërs 6:16

Kruisverwysings

  • +Ge 2:24; Mt 19:4, 5

1 Korintiërs 6:17

Kruisverwysings

  • +Joh 17:20, 21

1 Korintiërs 6:18

Voetnote

  • *

    Grieks: por·neiʹa. Sien Woordelys.

Kruisverwysings

  • +Ge 39:10-12; 1Te 4:3
  • +Ro 1:24, 27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 41

    Ontwaak!,

    2013/9, bl. 5

    2009/10, bl. 29

    1992/3/22, bl. 22

    Die Wagtoring,

    2008/7/15, bl. 27

    2008/6/15, bl. 10

    2004/2/15, bl. 12-14

    1999/9/1, bl. 12-13

    1993/4/15, bl. 16-17

    Redenering, bl. 316

1 Korintiërs 6:19

Kruisverwysings

  • +2Kor 6:16
  • +1Kor 3:16
  • +Ro 14:8

1 Korintiërs 6:20

Kruisverwysings

  • +1Kor 7:23; Heb 9:12; 1Pe 1:18, 19
  • +Mt 5:16
  • +Ro 12:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/3/15, bl. 15-20

    1991/2/15, bl. 15-20

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kor. 6:1Mt 18:15-17
1 Kor. 6:2Op 2:26, 27; 20:4
1 Kor. 6:3Ro 16:20
1 Kor. 6:4Mt 18:17
1 Kor. 6:7Mt 5:39, 40
1 Kor. 6:9Ef 5:5; Op 22:15
1 Kor. 6:9Op 21:8
1 Kor. 6:9Kol 3:5
1 Kor. 6:9Heb 13:4
1 Kor. 6:9Ro 1:27
1 Kor. 6:91Ti 1:9, 10
1 Kor. 6:101Kor 5:11
1 Kor. 6:10De 21:20, 21; Spr 23:20; 1Pe 4:3
1 Kor. 6:10Heb 12:14
1 Kor. 6:11Han 22:16; Heb 10:22
1 Kor. 6:11Ef 5:25, 26; 2Te 2:13
1 Kor. 6:11Ro 5:18
1 Kor. 6:121Kor 10:23
1 Kor. 6:13Ro 14:17
1 Kor. 6:131Te 4:3
1 Kor. 6:14Han 2:24
1 Kor. 6:14Ro 8:11; Ef 1:19, 20
1 Kor. 6:142Kor 4:14
1 Kor. 6:15Ro 12:4, 5; 1Kor 12:18, 27; Ef 4:15; 5:29, 30
1 Kor. 6:16Ge 2:24; Mt 19:4, 5
1 Kor. 6:17Joh 17:20, 21
1 Kor. 6:18Ge 39:10-12; 1Te 4:3
1 Kor. 6:18Ro 1:24, 27
1 Kor. 6:192Kor 6:16
1 Kor. 6:191Kor 3:16
1 Kor. 6:19Ro 14:8
1 Kor. 6:201Kor 7:23; Heb 9:12; 1Pe 1:18, 19
1 Kor. 6:20Mt 5:16
1 Kor. 6:20Ro 12:1
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
1 Korintiërs 6:1-20

Die eerste brief aan die Korintiërs

6 As een van julle ’n saak teen iemand anders het,+ hoe durf julle hof toe gaan om voor onregverdiges te verskyn en nie voor die heiliges nie? 2 Of weet julle nie dat die heiliges die wêreld sal oordeel nie?+ En as die wêreld deur julle geoordeel sal word, is julle dan nie in staat om onbelangrike sake te verhoor nie? 3 Weet julle nie dat ons engele sal oordeel nie?+ Hoekom dan nie alledaagse sake nie? 4 As julle dan wel alledaagse sake het wat verhoor moet word,+ hoekom stel julle dan manne as regters aan op wie die gemeente neersien? 5 Ek sê hierdie dinge om julle te laat skaam kry. Is daar nie een wyse man onder julle wat tussen sy broers kan oordeel nie? 6 Maar nou sleep een broer die ander broer hof toe, en dit nog voor ongelowiges!

7 Om die waarheid te sê, as julle mekaar hof toe sleep, het julle al klaar verloor. Hoekom laat julle nie eerder toe dat julle ’n onreg aangedoen word nie?+ Hoekom laat julle nie eerder toe dat julle benadeel word nie? 8 In plaas daarvan doen julle ander ’n onreg aan en benadeel julle hulle, en julle doen dit nogal aan julle broers!

9 Of weet julle nie dat onregverdige mense God se Koninkryk nie sal erf nie?+ Moenie mislei word nie. Mense wat seksueel onsedelik*+ is, afgode aanbid,+ egbreuk pleeg,+ sowel as mans wat toelaat dat hulle vir homoseksuele dade gebruik word,+ mans wat homoseksualiteit beoefen,*+ 10 diewe, mense wat gierig is,+ dronkaards,+ mense wat ander uitskel* en afpersers sal God se Koninkryk nie erf nie.+ 11 En tog is dit wat party van julle was. Maar julle is skoon gewas,+ julle is geheilig,+ julle is regverdig verklaar+ in die naam van die Here Jesus Christus en met die gees van ons God.

12 Alles is toelaatbaar,* maar nie alles is voordelig nie.+ Alles is toelaatbaar, maar ek sal my nie deur enigiets laat beheer* nie. 13 Kos is vir die maag, en die maag is vir kos, maar God sal ’n einde aan albei maak.+ Die liggaam is nie vir seksuele onsedelikheid* nie, maar vir die Here,+ en die Here is vir die liggaam. 14 Maar God het die Here opgewek+ en sal ons ook deur sy krag+ uit die dood opwek.+

15 Weet julle nie dat julle liggame deel van Christus is nie?+ Sal ek dan ’n deel van die Christus wegneem en dit met ’n prostituut verenig? Beslis nie! 16 Weet julle nie dat iemand wat hom met ’n prostituut verenig deur seksuele omgang met haar te hê, een liggaam met haar is nie? Want hy sê: “Die twee sal een vlees wees.”+ 17 Maar hy wat met die Here verenig is, is een saam met hom in gees.+ 18 Vlug vir seksuele onsedelikheid!*+ Elke ander sonde wat ’n mens pleeg, is buite sy liggaam, maar hy wat seksuele onsedelikheid beoefen, sondig teen sy eie liggaam.+ 19 Weet julle nie dat julle liggaam die tempel+ is van die heilige gees wat in julle is en wat julle van God ontvang het nie?+ En julle behoort nie aan julleself nie,+ 20 want julle is met ’n prys gekoop.+ Eer God+ dan met julle liggame.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel