32 Toe het Dawid vir Abiʹgail gesê: “Mag Jehovah, die God van Israel, geloof word, wat jou vandag na my toe gestuur het! 33 Ek dank God vir jou verstandigheid! Mag jy geseën word omdat jy vandag gekeer het dat ek bloedskuldig word+ en dat ek self wraak neem.