-
Ester 6:11, 12Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
11 Toe het Haman die klere en die perd geneem en Morʹdegai+ aangetrek en hom in die openbare stadsplein laat ry en voor hom uitgeroep: “Só word gedoen vir die man aan wie die koning eer wil bewys!” 12 Daarna het Morʹdegai na die koning se poort teruggekeer, maar Haman het vinnig na sy huis toe gegaan terwyl hy getreur het en sy kop bedek het.
-