Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 12
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Spreuke

    • SPREUKE VAN SALOMO (10:1–24:34)

        • Een wat teregwysing haat, verstandeloos (1)

        • Woorde soos swaardsteke (18)

        • Om vrede te bevorder, bring vreugde (20)

        • Lippe wat leuens vertel, is vir Jehovah afskuwelik (22)

        • Angstigheid maak mens terneergedruk (25)

Spreuke 12:1

Kantlynverwysings

  • +Spr 4:13
  • +Ps 32:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/1/15, bl. 28-29

Spreuke 12:2

Kantlynverwysings

  • +De 25:1; 1Kn 8:31, 32

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/1/15, bl. 28

Spreuke 12:3

Kantlynverwysings

  • +Ps 37:10, 38

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/1/15, bl. 29

Spreuke 12:4

Voetnote

  • *

    Lett. “soos verrotting in sy gebeente”.

Kantlynverwysings

  • +Spr 18:22; 19:14
  • +1Kn 21:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/1/15, bl. 29-30

Spreuke 12:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/1/15, bl. 30

Spreuke 12:6

Kantlynverwysings

  • +2Sa 17:1, 2
  • +Est 7:3, 4; Spr 14:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/1/15, bl. 30

Spreuke 12:7

Kantlynverwysings

  • +Spr 24:3; Mt 7:24, 25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/1/15, bl. 30

Spreuke 12:8

Kantlynverwysings

  • +Ge 41:39; 1Sa 16:18
  • +1Sa 25:14, 17; Mt 27:3, 4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/1/15, bl. 30

    Bedieningskool, bl. 198-199

Spreuke 12:9

Kantlynverwysings

  • +Spr 13:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/1/15, bl. 30

Spreuke 12:10

Kantlynverwysings

  • +Ge 33:12-14; Eks 23:12; De 22:4, 10; 25:4; Jon 4:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/1/15, bl. 30-31

Spreuke 12:11

Kantlynverwysings

  • +Spr 28:19; Ef 4:28

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/4/15, bl. 3

    2003/1/15, bl. 31

Spreuke 12:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/1/15, bl. 31

Spreuke 12:13

Kantlynverwysings

  • +1Kn 2:23, 24; Ps 5:6; Pr 5:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/3/15, bl. 26

Spreuke 12:14

Kantlynverwysings

  • +Spr 13:2; 18:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/3/15, bl. 26-27

Spreuke 12:15

Kantlynverwysings

  • +Spr 3:7; 26:12
  • +Spr 1:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/3/15, bl. 27

Spreuke 12:16

Kantlynverwysings

  • +Spr 29:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/3/15, bl. 27

Spreuke 12:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/3/15, bl. 27

Spreuke 12:18

Kantlynverwysings

  • +Spr 16:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 102-103

    ‘God se liefde’, bl. 134-135

    Die Wagtoring,

    2005/6/1, bl. 20

    2004/11/15, bl. 27

    2003/3/15, bl. 27-28

    2000/3/1, bl. 17-18

    Gesinsgeluk, bl. 147

Spreuke 12:19

Kantlynverwysings

  • +1Pe 3:10
  • +Spr 19:9; Han 5:3, 5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/2/1, bl. 7

    2003/3/15, bl. 28

Spreuke 12:20

Kantlynverwysings

  • +Mt 5:9

Spreuke 12:21

Kantlynverwysings

  • +Ps 91:9, 10
  • +Spr 1:30, 31; Jes 48:22

Spreuke 12:22

Kantlynverwysings

  • +Ps 5:6; Spr 6:16, 17; Op 21:8

Spreuke 12:23

Voetnote

  • *

    Lett. “die hart van die dwaas”.

Kantlynverwysings

  • +Spr 10:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/9/15, bl. 18

    2003/3/15, bl. 29

Spreuke 12:24

Kantlynverwysings

  • +Ge 39:4; 1Kn 11:28
  • +Spr 19:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/3/15, bl. 29

Spreuke 12:25

Voetnote

  • *

    Of “depressief”.

Kantlynverwysings

  • +Ps 38:6; Spr 13:12; 15:13
  • +Spr 16:24; Jes 50:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/3/15, bl. 29-30

Spreuke 12:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/3/15, bl. 30

Spreuke 12:27

Kantlynverwysings

  • +Spr 26:13-15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/3/15, bl. 30

Spreuke 12:28

Kantlynverwysings

  • +Ps 37:27; Spr 10:7; Hab 2:4

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Spr. 12:1Spr 4:13
Spr. 12:1Ps 32:9
Spr. 12:2De 25:1; 1Kn 8:31, 32
Spr. 12:3Ps 37:10, 38
Spr. 12:4Spr 18:22; 19:14
Spr. 12:41Kn 21:25
Spr. 12:62Sa 17:1, 2
Spr. 12:6Est 7:3, 4; Spr 14:3
Spr. 12:7Spr 24:3; Mt 7:24, 25
Spr. 12:8Ge 41:39; 1Sa 16:18
Spr. 12:81Sa 25:14, 17; Mt 27:3, 4
Spr. 12:9Spr 13:7
Spr. 12:10Ge 33:12-14; Eks 23:12; De 22:4, 10; 25:4; Jon 4:11
Spr. 12:11Spr 28:19; Ef 4:28
Spr. 12:131Kn 2:23, 24; Ps 5:6; Pr 5:6
Spr. 12:14Spr 13:2; 18:20
Spr. 12:15Spr 3:7; 26:12
Spr. 12:15Spr 1:5
Spr. 12:16Spr 29:11
Spr. 12:18Spr 16:24
Spr. 12:191Pe 3:10
Spr. 12:19Spr 19:9; Han 5:3, 5
Spr. 12:20Mt 5:9
Spr. 12:21Ps 91:9, 10
Spr. 12:21Spr 1:30, 31; Jes 48:22
Spr. 12:22Ps 5:6; Spr 6:16, 17; Op 21:8
Spr. 12:23Spr 10:19
Spr. 12:24Ge 39:4; 1Kn 11:28
Spr. 12:24Spr 19:15
Spr. 12:25Ps 38:6; Spr 13:12; 15:13
Spr. 12:25Spr 16:24; Jes 50:4
Spr. 12:27Spr 26:13-15
Spr. 12:28Ps 37:27; Spr 10:7; Hab 2:4
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Spreuke 12:1-28

Spreuke

12 Die een wat dissipline liefhet, het kennis lief,+

maar die een wat teregwysing haat, is verstandeloos.+

 2 Die goeie mens verkry Jehovah se goedkeuring,

maar Hy veroordeel die man wat goddelose planne beraam.+

 3 Niemand verkry veiligheid deur goddelose dade nie,+

maar die regverdige sal nooit uitgeruk word nie.

 4 ’n Goeie vrou is ’n kroon vir haar man,+

maar die vrou wat haar skandelik gedra, is vir haar man soos ’n verterende siekte.*+

 5 Die gedagtes van die regverdiges is regverdig,

maar die leiding van die goddeloses is bedrieglik.

 6 Die woorde van die goddeloses is ’n dodelike strik,+

maar die mond van dié wat reg lewe, red hulle.+

 7 Wanneer die goddeloses tot ’n val kom, is dit verby met hulle,

maar die huis van die regverdiges sal bly staan.+

 8 ’n Man word geprys wanneer hy met insig praat,+

maar mense sal geen respek hê vir ’n man wat ’n goddelose hart het nie.+

 9 Dit is beter om onbelangrik te wees en ’n slaaf te hê

as om jouself te verheerlik en nie kos te hê nie.+

10 Die regverdige sorg vir sy diere,+

maar selfs die genade van die goddeloses is wreed.

11 Die een wat sy grond bewerk, sal genoeg kos hê,+

maar die een wat waardelose dinge najaag, is onverstandig.

12 Die goddelose begeer wat ander slegte mense verkry het,

maar die regverdige is soos ’n diepgewortelde boom wat vrug dra.

13 Die goddelose word deur sy eie sondige woorde verstrik,+

maar die regverdige bevry homself uit moeilikhede.

14 Weens ’n man se woorde sal hy goeie dinge ondervind,+

en die werk van sy hande hou vir hom ’n beloning in.

15 Die weg van die dwaas is reg in sy eie oë,+

maar die wyse persoon aanvaar raad.+

16 ’n Dwaas wys dadelik dat hy hom vererg het,+

maar die verstandige man sien ’n belediging oor.

17 ’n Betroubare getuie praat die waarheid,

maar ’n valse getuie vertel leuens.

18 As ’n mens praat sonder om te dink, sal jou woorde soos swaardsteke wees,

maar die tong van die wyses is genesend.+

19 Woorde van waarheid bly vir ewig,+

maar leuens duur net vir ’n oomblik.+

20 Bedrog is in die hart van dié wat slegte dinge beplan,

maar dié wat vrede bevorder, is vreugdevol.+

21 Niks skadeliks sal die regverdige tref nie,+

maar die goddeloses sal baie rampspoed ondervind.+

22 Lippe wat leuens vertel, is vir Jehovah afskuwelik,+

maar mense wat betroubaar is, gee hom vreugde.

23 ’n Verstandige mens bly stil oor wat hy weet,

maar die dwaas* verkondig sy dwaasheid.+

24 Hardwerkende mense sal regeer,+

maar lui mense sal as slawe werk.+

25 Angstigheid in ’n mens se hart maak hom terneergedruk,*+

maar ’n goeie woord maak sy hart bly.+

26 Die regverdige ondersoek sy weiveld,

maar die weg van die goddeloses bring hulle op ’n dwaalspoor.

27 Lui mense sal nie eers jag om kos te kry nie,+

maar om hard te werk, is vir ’n man ’n kosbare skat.

28 Die pad van regverdigheid lei na die lewe.+

Hierdie pad lei nie na die dood nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel