5 “As ’n man pas getroud is, moet hy nie in die leërmag dien of enige ander pligte gegee word nie. Hy moet een jaar lank vrygestel word en by die huis bly en sy vrou gelukkig maak.+
9 Geniet die lewe met jou geliefde vrou+ al die dae van jou kort* lewe, wat Hy jou onder die son gegee het, al die dae van jou lewe wat gou verbygaan.* Want dit is jou lot* in die lewe en jou beloning vir jou harde werk op hierdie aarde.+