7 En wie het aan ’n vrou verloof geraak en nog nie met haar getrou nie? Laat hom gaan en na sy huis terugkeer.+ Anders sterf hy dalk in die geveg, en dan sal ’n ander man met haar trou.’
9 Geniet die lewe met jou geliefde vrou+ al die dae van jou kort* lewe, wat Hy jou onder die son gegee het, al die dae van jou lewe wat gou verbygaan.* Want dit is jou lot* in die lewe en jou beloning vir jou harde werk op hierdie aarde.+