Spreuke 6:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 Enigiemand wat met ’n vrou egbreuk pleeg, het geen verstand nie. Die een wat dit doen, bring rampspoed oor homself.+ Spreuke 9:16, 17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 “Laat enigiemand wat onervare is, hierheen kom.” Sy sê vir die een wat onverstandig is:+ 17 “Gesteelde waters is soet,en kos wat in die geheim geëet word, is lekker.”+
32 Enigiemand wat met ’n vrou egbreuk pleeg, het geen verstand nie. Die een wat dit doen, bring rampspoed oor homself.+
16 “Laat enigiemand wat onervare is, hierheen kom.” Sy sê vir die een wat onverstandig is:+ 17 “Gesteelde waters is soet,en kos wat in die geheim geëet word, is lekker.”+