Psalm 33:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Deur die woord van Jehovah is die hemel gemaak,+en alles daarin* deur die gees* van sy mond. Jeremia 10:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Hy is die Maker van die aarde deur sy krag,die Een wat die vrugbare land gevestig het deur sy wysheid+en wat die hemel uitgespan het deur sy verstand.+
12 Hy is die Maker van die aarde deur sy krag,die Een wat die vrugbare land gevestig het deur sy wysheid+en wat die hemel uitgespan het deur sy verstand.+