Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 136:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Dank die Here van die here,

      want sy lojale liefde duur vir ewig.

  • Psalm 136:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  5 Hy het die hemel met vaardigheid* gemaak,+

      want sy lojale liefde duur vir ewig.

  • Jesaja 40:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Daar is Een wat bo die kring* van die aarde woon,+

      en die bewoners daarvan is soos sprinkane.

      Hy span die hemel oop soos fyn gaas,

      en hy sprei dit uit soos ’n tent om in te woon.+

  • Jeremia 51:15, 16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Hy is die Maker van die aarde deur sy krag,

      die Een wat die vrugbare land gevestig het deur sy wysheid+

      en wat die hemel uitgespan het deur sy verstand.+

      16 Wanneer hy sy stem laat hoor,

      is die water in die hemel onstuimig,

      en hy laat wolke* van die eindes van die aarde af opstyg.

      Hy maak weerlig* vir die reën,

      en hy bring die wind uit sy stoorkamers uit.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel