Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 6:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 “Hier is die gebooie, die wetsvoorskrifte en die regterlike bevele wat Jehovah julle God gegee het om julle te leer, sodat julle dit kan gehoorsaam wanneer julle in die land ingaan wat julle in besit gaan neem 2 en sodat julle Jehovah julle God kan vrees en al sy wetsbepalings en sy gebooie kan gehoorsaam wat ek julle beveel – julle en julle kinders en julle kleinkinders+ – al die dae van julle lewe, sodat julle lank kan lewe.+

  • Spreuke 8:35
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 35 Want die een wat my vind, vind die lewe+

      en ontvang Jehovah se goedkeuring.

  • Spreuke 10:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Vrees vir Jehovah lei tot ’n langer lewe,+

      maar die jare van die goddeloses sal kortgeknip word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel