Spreuke 20:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Die luiaard ploeg nie in die winter nie. Daarom sal hy in die oestyd bedel, wanneer hy niks het nie.*+ Prediker 10:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Weens groot luiheid sak die dakbalke in, en weens slap hande lek die huis.+
4 Die luiaard ploeg nie in die winter nie. Daarom sal hy in die oestyd bedel, wanneer hy niks het nie.*+