Prediker 8:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Maar dit sal nie goed gaan met die goddelose nie,+ en ook sal hy nie sy lewe, wat soos ’n skaduwee is,+ verleng nie, omdat hy God nie vrees nie. Esegiël 18:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Kyk! Al die siele* behoort aan my. Die siel van die pa sowel as die siel van die seun behoort aan my. Die siel* wat sondig, sal sterf.
13 Maar dit sal nie goed gaan met die goddelose nie,+ en ook sal hy nie sy lewe, wat soos ’n skaduwee is,+ verleng nie, omdat hy God nie vrees nie.
4 Kyk! Al die siele* behoort aan my. Die siel van die pa sowel as die siel van die seun behoort aan my. Die siel* wat sondig, sal sterf.